RSG bied met trots aan die Royal Afrikaanse Musiek Konsert. Kom kuier saam met ons Sondag, 5 Junie, en luister ‘n bietjie na dié wonderlike kunstenaars…

  • Elvis Bluen Afrikaanse musikant Met 3 platinum en 2 goue albums, een van die besigste kunstenaars in Suid Afrika.
  • Demi Lee‘n Suid-Afrikaanse sangeres wat met 5 Ghoema-toekennings by die Ghoemas in 2019 weg gestap het.
  • Pietman Geldenhuys – ‘n Man van vele talente. Hy is ‘n musikant, liedjieskrywer, komediant, akteur, Skotse persoonlikheid.
  • Coffee Snobs – is ‘n sangpaar, wat bestaan uit Esmé Vernette Wessels en Marius Wessels.

Sien julle daar!