ECR Royal Rock 2019
2019 ECR Royal Rock Concert: Look at the Lineup!
May 16, 2019
Royal Show - Working On Fire
Working on Fire at The Royal Show
May 17, 2019
RSG Afrikaanse Musiek Konsert

RSG en Witness bied met trots aan die Royal Afrikaanse Musiek Konsert. Kom kuier saam met ons Sondag, 26 Mei, en luister ‘n bietjie na dié wonderlike kunstenaars…

  • Ricus Neln Afrikaanse musikant en sanger wat al goue status bereik het met verkope.
  • Sonja Herholdt‘n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres wat bekend geword het vir liedjies soos Ek verlang na Jou, Harlekyn, Waterblommetjies en Skipskop.
  • Tussen SterreSJ van Dyk, Martin Clifford Earle en Jan Mattys van Lill form Tussen Sterre.
  • Snotkop – Onbetwyfeld een van die land se populêrste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, aansteeklike musiek, good looks, passie en onkeerbare energie!

Sien julle daar!

Comments are closed.