Kom geniet n middag van Afrikaanse musiek by die Royal Landbou Skou

Just When You Thought it was Safe to go Back into the Water…
May 25, 2016
It’s a Real Dog Show…
May 26, 2016

Die jaarlikse RSG konsert het n genotvolle instelling geword, en hierdie jaar is dit beter en groter as vorige jare.  Maak seker dat julle dit nie misloop nie!  Gebruik hierdie geleentheid om van ons beroemste kusntenaars persoonlik te ontmoet.

Waar en wanneer gebeur dit?

Tydens die RSG konsert wat Sondag 5 Junie om 2:30 by die Landbou Skougronde plaasvind, sal Broers (Christo, Cobus en Nick), Sorina (beter bekend as die Flooze), en die bekroonde Theuns Jordaan optree. Moet dit nie misloop nie!

Leave a Reply